肆客足球

Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch
???

Tipes Navorsingskontrakte?

????????????????????????????????????????????????????????????Hoe om te bepaal watter tipe ooreenkoms/kontrak u sal benodig
?
Daar is verskeie tipes navorsings- en navorsingsverwante kontrakte wat elk ‘n spesifieke doel dien. Die gebruik daarvan asook die terminologie kan egter verskil tussen instansies. Kliek op die? skakels hieronder waar die mees algemene tipes navorsings- en navorsingsverwante kontrakte bespreek word. Kontak asb. in alle gevalle die Navorsingskontrakkantoor om u by te staan met die voorsiening van die korrekte tipe kontrak vir die doel waarvoor u dit benodig.