肆客足球

????????????????????????????????????DepartE?ment LANDBOU-EKONOMIE

?Fokusgebiede sluit in landbousakebestuur, plaasbestuur, landelike en landboubeleid, landboubemarking, omgewingsbestuur en hulpbron-ekonomie, landbouproduksie- en landbouhulpbronbestuur, internasionale handel, bemarking, en ekonometrie. 

Baie van die Departement se aktiwiteite spruit uit die Agrifutura-projek en BFAP (die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid), ’n samewerkingsprojek met die Universiteit van Pretoria en di?e Wes-Kaapse Departement van Landbou. Met ons navorsing probeer ons verstaan hoe die omgewing landbou be?nvloed, en ons stel ons bevindinge en inligting aan landboubestuurders en -beleidvormers beskikbaar. Navorsingstudies konsentreer op maniere om die Suid-Afrikaanse landbou meer mededingend te maak, die gevolge van beleidshervorming, en die optimale benutting van ons natuurlike hulpbronne?.


NAGRAADSE KWALIFIKASIES?
?  HONNEURSGRADE  MAGISTERGRADE  DOKT??ORALEGRADE??

Aansoekproses