肆客足球

????????????????????????????????????????????????????????????PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS???

?As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme??? waarin jy belang stel.

Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal  SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm ?en ál jou stawende dokumente ?voor voor die sluitingsdatum van die program indien?. 

Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik hier ?vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente??.?

Party programme val oor twee fakulteite. Dít impliseer dat die program in die Fakulteit AgriWetenskappe gesetel is, maar deur ’n verbandhoudende departement in ’n ander fakulteit aangebied word?.


PROGRAMAANBOD

?As jy op die ?hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk.?
?

SLUITINGSDATUMS?

 Intern?asionaal      Suid- Afrika????

?????Program
?Departe?ment
?Sluitingsda?tum
? ????Sluitingsdatum?

magisterprogramme?

??
??
???Magister in Landbou (MAgric)
?MAgric (Agri-besigheidsbestuur)
Landbou-ekonomie??
?14 Sept 2024
??31 Okt 2024??
?Magister in die Natuurwetenskappe (Agric?)?
?Agronomie
?Agronomie?
?14 Sept 2024
????31 Okt 2024
Grondkunde?
Grondkunde
?14 Sept 2024
?31 Okt 2024??
??Wingerd- en Wynkunde
Wingerd- en Wynkunde
????14 Sept 2024
????31 Okt 2024?
?Magister in die Natuurwetenskappe (MSc)?
?MSc (Bewaringsekologie)
?Bewaringsekologie en Entomologie
14 Sept 2024
????30 Nov 2024?
MSc (Entomologie)
Bewaringsekologie en Entomologie
31 Okt 2024
?31 Okt 2024??
MSc (Nematologie)
Bewaringsekologie en Entomologie
14 Sept 2024
????30 Nov 2024

??MSc (Plantpatologie)
?Plantpatologie
31 Okt 2024
?31 Okt 2024
?MSc (Voedselwetenskap)
?Voedselwetenskappe
31 Okt 2024
?31 Okt 2024
?MSc (Voedsel- en Voedingssekerheid)
?Voedselwetenskappe?
?31 Aug 2024
?30 Sept 2024
?MSc (Volhoubare Landbou)

?Bewaringsekologie en Entomologie
?31 Aug 2024
?30 Sept 2024

??MScAgric (Wynbiotegnologie)?
?Wingerd- en Wynkunde:
Suid-Afrikaanse Wingerd- en Wynnavorsingsinstituut?

31 Okt 2024
?31 Okt 2024
MScBosb (Bosbou- en Natuurlikebronwetenkappe)
?Bos- en Houtkunde
31 Okt 2024
?31 Okt 2024
??MScBosb (Hout en Houtprodukkunde)
?Bos- en Houtkunde?
?31 Okt 2024
?31 Okt 2024
?Magister in die Natuurwetenskappe in Landbou (MScAgric?)?
?MScAgric (Agronomie)
?Agronomie
?14 Sept 2024
????31 Okt 2024
MScAgric (Entomologie)
Bewaringsekologie en Entomologie
?14 Sept 2024
?31 Okt 2024
?MScAgric (Genetika)
?Genetika?
?14 Sept 2024
?31 Okt 2024
?MScAgric (Grondkunde)
?Grondkunde
14 Sept 2024
31 Okt 2024
MScAgric (Hortologie)?
?Hortologie
?14 Sept 2024
?31 Okt 2024
?MScAgric (Landbou-ekonomie en -bestuur)
?Landbou-ekonomie
?14 Sept 2024
?31 Okt 2024
MScAgric (Nematologie)?
Bewaringsekologie en Entomologie
14 Sept 2024
????30 Nov 2024

?MScAgric (Plantpatologie)
?Plantpatologie
31 Okt 2024
?31 Okt 2024
?MScAgric (Veekunde)
?Veekundige Wetenskappe
?14 Sept 2024
??14 Sept 2024
?MScAgric (Wingerdkunde)
??Wingerd- en Wynkunde
?14 Sept 2024
?31 Okt 2024
?MScAgric (Wynbiotegnologie)
?Wingerd- en Wynkunde:
Suid-Afrikaanse Wingerd- en Wynnavorsingsinstituut?
?
14 Sept 2024
?31 Okt 2024
?MScAgric (Wynkunde)?
?Wingerd- en Wynkunde?
14 Sept 2024
?31 Okt 2024
???????
?
??
??Magisterprogramme in ander fakulteite?

??Natuurwe??tenskappe

??MSc (Bioinformatika en Berekeningsbiologie)
?Sentrum vir Bioinformatika en Berekeningsbiologie
14 Sept 2024
??14 Sept 2024
?
Aansoekproses