肆客足球

??????????????????????????????????????????????????????PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS??

?As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál dr?ie programme waarin jy belang stel.

Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal  SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm ?en ál jou stawende dokumente ?voor voor die sluitingsdatum van die program indien?. 

Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik hier ?vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente??.?

?

PROGRAMAANBOD

?As jy op die ?hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk.

?

SLUITINGSDATUMS?

 Intern?asionaal      Suid- Afrika???

?????Program???
Departe?me?nt
?Sluiti?ng???sdatum
???Sluitingsdatum

NAGRAADSE DIPLOMA?programme??

?NGDip (?Agronomie)
?Agron?omie
??14 Sept 2024
31 Okt 2024
?NGDip (Akwakultuur)
?Veekundige Wetenskappe
?14 Sept 2024
???30 Sept 2024
?NGDip (Bosbou- en Houtwetenskappe)?
?Bos- en Houtkunde?
??14 Sept 2024
???31 Okt 2024

?? HONNEURSPROGRAMME

???
???Honneurs-Baccalaureus in die Landbou (HonsBAgric)
?HonsBAgric (Agri-besigheidsbestuur)
?Landbou-ekonomie?
?14 Sept 2024
??31 Okt 2024
?Honneurs-Baccalaureus in die Natuurwetenskappe (HonsBSc)?
?HonsBSc (Plantpatologie)
?Plantpatologie
?31 Okt 2024
?????31 Okt 2024
?HonsBSc (Toegepaste Plantfiologie)
Hortologie?
??14 Sept 2024
??30 Nov 2024
?HonsBSc (Wynbiotegnologie?)?
?Wingerd- en Wynkunde:
Suid-Afrikaanse Wingerd- en Wynnavorsingsinstituut?

???30 Okt 2024?
?????30 Okt 2024

?

Aansoekproses