肆客足球

Center for Student Counseling & Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch
????
?
?OPLEIDING EN WERKSESSIES


Die Eenheid vir Gestremdhede bied studente en personeel verskeie geleenthede vir opleiding. Dit strek van die aanleer van gebaretaal??, deelname aan ? geakkrediteerd?e Gestremdheid Leierskap-kursus, en die fasiliteer van personeelopleiding deur middel van die Siyakhula-opleidingsessies.?

Leer gebaretaal

Vir meer inligting oor gebaretaal sessies, kontak michellep@sun.ac.za.

?????Lei met Gestremdheid

?Lei met Gestremdheid is ? geakkrediteerde kursus vir studente. Die kursus dek universele toegang, universele ontwerp en billike akkommodasie uit ? gestremdheidsoogpunt. Daar vind etensuursessies op die Stellenbosch-kampus plaas tydens die eerste en tweede semester. E-pos disability@sun.ac.za vir meer inligting. Die sessies is gratis.

?Opleiding ?vir personeel

Die Universiteit se Afdeling Menslike Hulpbronne bied Siyakhula-opleidingsessies aan. Die eenheid vir Gestremdhede bied ? sessie aan wat fokus op universele toegang, universele ontwerp, billike akkommodasie en besprekings oor gestremdheidsinsluiting op kampus.