?????HULPBRONNE, BELEIDE EN JAARVERSALE

??Hulpbronne 

Die Eenheid het verskeie dokumente as hulpbronne beskikbaar, sou jy verdere inligting nodig hê.


Beleid???e?

Die Eenheid vir Gelykwaardigheid word gerig deur die US se beleide en gedragskode. Hierdie dokumente sluit die volgende in: ?

??Die US se Beleid op Onbillike Diskriminasie en Teistering
?Die US se MIV/Vigs-beleid vir Personeel en Studente  ?
?Die US se Diensbillikheidsbeleid
?Die US se Diensbillikheidsplan?
?Die US se Dissiplinêre Kode
?

Jaasverslae?
Lees meer oor die Ennheid vir Gelykwaardigheidse hoogtepunte, aktiwiteite en samewerking.