肆客足球

???? Bemarking van WWP

Bespreking vir die deling van algemene inligting rakende dienste beskikbaar en hoe om toegang te kry daartoe

Toesighoudende inligtingsessie – bestuur van swak gesondheid en onbevoegdheid deur Werknemerwees?intervensie

SUN-eHR

?

Bestuurkonsultasie

?

Bestuurskonsultasie help bestuurders om: 

  • Ondersteuning vir ‘n moeilike werknemer
  • Die verkening van kwessies wat verband hou met swak prestasie
  • Konflik bestuur
  • Gee aandag aan vermoedelike dwelmmisbruik en mediese ongeskiktheid
  • Die verwysing na WWP – informele en formele wisinging
  • Hoe om die toesighoudende verwysingsvorm te voltooi
?

Werkswinkel en opleiding

Vir meer inligting oor welwees?verwante opleiding besoek opleiding en ontwikkeling op SUN-e-HR-stelsel. Stuur 'n e-pos aan Shibu@sun.ac.za? vir pasgemaakte welwee?sopleiding/werkswinkel


??