肆客足球

?????Hieronder is antwoorde op ons mees algemene vrae oor Werknemer Welwees: ????? ????

Welwees

Alle personeel van alle US-kampusse het toegang tot die program se dienste.

Nee, daar is egter koste verbonde aan die dienste wat vooraf deur Human Resource Management betaal is.??

????Welwees Programme

'n Werknemervoordeelprogram om personeellede by te staan met persoonlike en/of werksverwante uitdagings wat hulle gesondheid en welwees sowel as hulle werksprestasie kan be?nvloed.?

Help werknemers om hulle persoonlike en/of werksverwante uitdagings te erken, te begryp en na oplossings daarvoor te soek.
Skep 'n platform vir personeel om professionele hulp te kry met nuwe en/of bestaande werkbestuurskwessies.?

  • Vertroulikheid is ’n hoeksteen van die beroep. Die WBP/WWP se dienste strook met alle professionele standaarde, etiek en regsvereistes oor die bestuur van inligting.
  • Vrywillige deelname  - Deelname aan die WBP/WWP is geheel en al vrywillig. Dit is die Universiteitsbestuur se prerogatief om die program by ’n personeellid in nood aan te beveel .
  • Geen stigmatisering - Die Universiteit respekteer sy werknemers se regte. Dít sluit in dat daar geensins gediskrimineer mag word teen werknemers wat van WBP/WWP-dienste gebruik maak nie.

Ons ure is vanaf 08:00 - 16:30.

Die WBP-kantoor is gele? in die Afdeling Menslike Hulpbronne, Admin C, Victoriastraat, Stellenbosch (klik op kaart)?. 

Kontak die hoof van Werknemerwelwees direk by shibu@sun.ac.za of 021 808 4824 or Adean Schippers by schippers@sun.ac.za of 021 808 3201.

Life Employee Health Solutions: Oproepsentrum 0800 004 770 voltyds beskikbaar
SMS-lyn 31581, WhatsApp-lyn 066 488 2273; e-pos?: ewp@lifehealthcare.co.za?

Dit is beter om'n afspraak te maak – sodoende word verseker dat iemand beskikbaar sal wees om met jou te gesels.

As jy' n afspraak het, sal jy onmiddellik op jou afspraaktyd bygestaan word.??

Dít hang af van die aard van jou versoek. Vir WBP/WWP sal jy gesels met ’n professionele voorligter en/of praktisyn wat in welweesdienste opgelei is.

Die Welweesprogram werk in vennootskap met Gimnasium (Coetzenburg en Tygerberg) wat oor gimnasiumgeriewe en fiksheidsprogramme vir personeel beskik. ??
https://www.sun.ac.za/english/human-resources/Pages/?Wellness-physical.aspx

Ja, die Gimnasium (Stellenbosch) bied lidmaatskap aan US-personeel.?

?
?
?