肆客足球

International Office
Welkom by Universiteit Stellenbosch

??????????????Tygerberg Internasionaal?

Internasionale voorgraadse elektiewe studente?


Struktuur vir elektiewe gelde?? 2025

Fooie vir 2025 sal bevestig word.?


Item???
GAG
R15 560,00?
Weeklikse opvoedingsteungeldeZAR1,060 / week
?HPCSA-gel?de?
Sal bevestig word in 20245
?SANC-gelde?
?Sal bevestig word deur die SANC?


  • Die registrasiegeld is onmiddellik by aanvaarding van 'n elektief betaalbaar.
  • Die registrasiegeld sluit die volgende in:

    1. Geaffilieerde administratiewe gelde sluit internasionale registrasie? en diensgelde in
    2. Bykomende gelde:

  • Weeklikse opvoedingsteungelde (word aan die akademiese departement/afdeling toegewys)
  • Registrasie by die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (HPCSA) of die Suid?Afrikaanse Raad op Verpleging (SANC)
  • Registrasie by die MIV/Vigs?profilakse?versekeringsfonds van die FGGW. Dit is by die diensgeld ingereken.
  • Toegang tot biblioteek? en kampusfasiliteite. Dit is by die diensgeld ingereken (bykomende drukdienste nie ingereken nie).
  • Toegang tot die rekenaarsentrum is by die diensgeld ingereken (bykomende drukdienste nie ingereken nie).
  • Verblyf- en vervoe?rkoste is nie deel van die elektiewe gelde nie en is vir die studente se eie rekening.?

  • ?

??





Internasionale voorgraadse elektiewe studente word ná hul elektiewe as deel van die US se FGGW alumni beskou en sluit hulle by ’n dinamiese internasionale gemeenskap aan.????