肆客足球

International Office
Welkom by Universiteit Stellenbosch

?Internasionale Kantoor

?

Picture-Lodge.jpgElektiewe koshuis???

Daar is huisvesting vir internasionale voorgraadse elektiewe studente op kampus. Die enkel-en dubbelkamers is bekostigbare, student-tipe akkommodasie en elke kamer bestaan ??uit 'n klerekas, lessenaar, stoel en enkelbed per persoon. Gemeenskaplike kleedkamers is beskikbaar.

Vir meer inligting kontak:

Administratiewe Beampte: Studenterekeninge & Akkommodasie
Me Surita Riffel
Tel: +27 21 938 9578
Faks: +27 21 938 9794
E-pos: suritar@sun.ac.za