肆客足球

International Office
Welkom by Universiteit Stellenbosch

?????????????????????????????????Tygerberg Internasionaal

S?tudentesteundienste

Verblyf & Vervoer

?

Verblyf

Internasionale voorgraadse studente kan in die Internasionale Studente Lodge op die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se Tygerberg-kampus tuisgaan. 

Die TygerVista Lodge, op die Tygerberg-kampus, is vir nagraadse studente en professionele gesondheidswerkers bedoel. 

Om u verblyf in hierdie lodges te verseker, moet u u bespreking drie maande voordat die elektiewe rotasie begin, bevestig en sorg dat ons die volle betaling daarvoor ontvang. ?

Studente en gesondheidspraktisyns wat die elektiewe program volg, mag hulle eie verblyf via Airbnbre?l. Woonbuurte wat naby Tygerberg Hospitaal gele? is, is onder meer Welgemoed, Durbanville en Vierlanden.?


Kontakbesonderhede vir meer inligting:

Lodge vir elektiewe internasionale studente:
Me Surita Riffel
+27 21 938 9578
suritar@sun.ac.za?

?
?Vervoer

Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe bedryf nie ’n pendeldiens tussen die Tygerberg-kampus en Kaapstad Internasionale Lughawe nie. Ons raai internasionale studente en besoekers aan om, wanneer u in Kaapstad aanland, lughawependeldienste, motorhuurmaatskappye of ander ondernemings soos Uber en Taxify te gebruik. Doen gerus by TI? navraag oor hoe om ’n privaat voertuig by die Kampusverkeerskantoor te registreer.?