MA
Aansoekdatums vir 2025
?Alle aansoeke open Maandag 1 April 2024. Let asseblief op die finale aansoekdatum vir elke program. Klik HIER vir ’n gids tot nagraadse aansoeke. Klik HIER om op SUNStudent aansoek te doen.? |
| Ander MA-programme
Internasionale studente | Ander MA-programmeSA-studente |
Dien jou portefeulje en aansoek in voor Maandag 30 September 2024? |
Doen voor Saterdag 31 Augustus 2024? aansoek | ?Doen voor Donderdag
31 Oktober 2024 aansoek |
Riglyne vir alle magisterprogramme
Klik HIER om die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe se riglyne vir alle magisterprogramme te lees.
MA-programme in die Departement
Klik op die programname hier onder om die jongste inligting oor programvereistes en die kontakbesonderhede van die verskillende programko?rdineerders te bekom.
Afrikaans en Nederlands | Kreat?iewe Skryfkunde | Leksikografie | Vertaling |
? | ?Klik H?IER? o?m uit te vind wat jy nodig het om vir die MA in Kreatiewe Skryfkunde aansoek te doen. | ?Die MA in Leksikografie sal nie in 2024 aangebied word nie. Kom kyk gou weer hier om uit te vind oor aansoeke vir 2025. | ? |
Klik HIER om meer te lees oor ons betrokkenheid by EMLex – European Master in Lexicography.
???Per?soneel en MA-studente by die heel eerste MA-dag (13 Junie 2022)