?
Volgende gesprekke
2024
?9 Mei | ?Die literêre dialoog tussen Afrikaans en Nederlands Prof Yves T'Sjoen (Universiteit van Gent in Belgi?) praat met prof
Andries Visagie oor Breyvier en Kwintet: Literaire dialogen tussen Afrikaans en Nederlands – sy jongste twee boeke oor Breyten Breytenbach. |
---|
?2 Mei | ?Jerzy Koch as vertaler Prof Jerzy Koch (Adam Mickiewicz Universiteit in Poznań, Pole) praat oor sy werk en ervarings as vertaler. |
---|
2023
?17 Augustus
| ?Prof Mark Sanders
(Professor in Vergelykende Letterkunde en Engels aan die Universiteit
van New York) lewer ’n seminaar met die titel “Eternal recurrence of the
same: Writing a scholarly memoir”. (Die seminaar sal in Engels
aangebied word.) |
---|
?27 Julie | ?Prof Mirella Agorni (Kampus Foscari, Universiteit van Venesi?) praat oor vroue en wetenskaplike vertaling in die 18de eeu |
---|
?20 April | ?Prof Harold Lesch praat met prof Myriam Vermeerbergen (KU Leuven) oor die professionalisering van gebaretaaltolking |
---|
2022
?5 Oktober | ?Afrikaans literature: Part two. Prof Andries Visagie praat met prof Jerzy Koch (Adam Mickiewicz Universiteit in Poznań) oor die jongste deel van sy Afrikaanse literatuurgeskiedenis |
?11 Augustus | ??"Moving into Afrikaans", Prof Mark Sanders (Universiteit van New York) |
?23 Junie | ??“Max Havelaar (1860): Die antikoloniale roman van Multatuli, sy struktuur en werking”, Prof Jerzy Koch (Adam Mickiewicz Universiteit in Poznań) |
??24 Februarie | ?“???Honger naar kennis en toepassing: Vertaalwetenschap in het Estische academische landschap?". Prof Ilse Feinauer praat met prof Luc van Doorslaer (Universiteit van Tartu, Estland) |
Vier professore in Afrikaanse en Nederlandse letterkunde by die middaguurgesprek op Donderdag 23 Junie?
(Vlnr):
Prof Andries Visagie (US), prof Jerzy Koch (Adam Mickiewicz
Universiteit?), prof Louise Viljoen (US, afgetree) en prof Bernard
Odendaal (PEN-Afrikaans)
2021
?11 November | ?Daryll David gesels met prof Harold Lesch oor die bod om Stellenbosch tot 'n UNESCO Stad van Letterkunde verklaar te kry |
?4 November | ?Prof
Jerzy Koch, buitengewone hoogleraar letterkunde by die Departement
Afrikaans en Nederlands én hoof van die Departement Nederlandse en
Suid-Afrikaanse Studies van die Adam Mickiewicz Universiteit in Poznań
in gesprek met prof Andries Visagie |
?21 Oktober | ?“Wat
gaan vir wat in WAT XVI”: ?Alet Cloete (senior mederedakteur) en dr
Gerda Odendaal (mederedakteur) van die WAT in gesprek met prof Rufus
Gouws |
?10 Junie | ?Lizelle
Smit en Danie Stander praat oor Alba Bouwer, etiketliteratuur en
'sjarme' as voorskrif vir aanvaarbare Afrikaner-vroulikheid in die
sestigerjare van die vorige eeu. Aan die hand van
Sybille: Sjarmante vriendin, wat deur
Bouwer vertaal is, werp hulle die kollig op die rol wat vertaling in die
sestigerjare gespeel het om ? etiketdiskoers te vestig en
Afrikaner-vroulikheid in ? bepaalde vorm te giet |
?13 Mei | ?Prof Rufus Gouws gesels met oudkollega prof Leon de Stadler oor die nuwe hersiene uitgawe van die
Tesourus van Afrikaans |
?15 April?? | ?Marius Swart gesels met Pieter Fourie oor sy debuutroman
The heart is the size of a fist en Marius se vertaling daarvan,
’n Hart is so groot soos ’n vuis? |
2020
?5 Maart | ???"Die drogopposisie tussen teorie en praktyk in Vertaling", Prof Luc van Doorslaer? (肆客足球 van Tartu, Estland) |
2019
?17
Oktober
| ?Prof Andries Visagie gesels met Alettie van den Heever oor haar debuutroman
Stof |
??3
Oktober
| ?Mercy Kannemeyer gesels met Azille Coetzee oor haar opspraakwekkende debuut
In my vel |
?19 September | ?Charl-Lingefelder in gesprek oor die fliek Kanarie en sy rol as musiek- en klankontwerper en medeskrywer |
??29 Augustus | ?"Digitale taalhulpbronne vir Afrikaans", Benito Trollip gesels met prof Rufus Gouws oor wat
SADiLaR navorsers kan bied |
??16
Mei | ?"Die
onderrig van Khoekhoegowab", Dr Elbie Adendorff geself met Pedro Dausab
oor die vooruitsigte vir die onderrig van Khoekhoegowab |
?9
Mei | ?"Die
belang van konsekutiewe tolking in die opleiding van gebaretaaltolke",
Prof Harold Lesch tree in gesprek met prof Myriam Vermeerbergen waarin
sy haar kennis en ervaring deel oor die gebaretaalpraktyk |
??25 April | ??"Denver Breda en sy visie vir Khoekhoegowab en Afrikaans, prof Andries Visagie in gesprek met Denver Breda |
??18 April | ??"Suid-Afrikaanse kultuur en sameling in die globale sestigs", Prof Geert Buelens (Universiteit van Utrecht) |
2018
?25
Oktober | ?"Marlene van Niekerk - Pro-vokasie - gedigte en gedagtes: politiek en etiek?" |
?1
Oktober | ??Henry Liu: “Vertaling,
is dit die regte loopbaan vir my? Sal ek werk hê na ek my graad kry?
Oor maniere om die mees gesogte stukkie talent of vertaler te wees" |
?20 September | ?Annie Klopper gesels met Ryan Pedro oor haar nuwe boek
Die tragiese saak van Pamina Vermaak |
??16
Augustus | ?Dr
Carolin Müller-Spitzer van die Institut für Deutsche
Sprache (Mannheim)? praat met prof Rufus Gouws oor "Navorsing oor
woordeboekgebruik" |
??10
Mei | ?"Dramadoenig",
opkomende teatermakers Des-Lee Mckenzie, Du Toit Albertze en Igna Botha
in gesprek met S.Z. Minnaar van VER[r]AS oor hulle werk en die
Afrikaanse teaterlandskap |
?19 April | ?Valda Jansen in gesprek met prof Louise Viljoen oor haar nuwe boek
Hy kom met die skoenlappers |
??29
Maart | ??"Taalbeleid vir meertaligheid: Die internasionale agenda (2015-2030)", Prof Gilvan de Oliviera |
2017
?19
Oktober? | ?Kila van der Starre gesels oor "po?zie buite de bladspiegel", die digtersduo Kila&Babsie en ander sake met Remona Voges? |
??28 September | ?"Gedigte by die skilderye van Adriaen Coorte en Jan Mankes", Sonja Loots en prof ?Marlene van Niekerk |
??31 August | ??S.Z. Minnaar van VER[r]AS in gesprek met Fourie Botha oor sy nuwe digbundel
Krap uit die see |
??17 August | ?"Die AWS, 100 jaar", dr Frikkie Lombard (WAT)?? |
??6 April | ??"Wandel
met wildheid: Honde en wat hulle ons kan leer oor voortleef op ’n
bedreigde Aarde", Prof.Karla Armbruster (Webster Universiteit, St Louis,
MO) |
?16
Februarie | ??"Variasie in gebaretaal", Dr Hanelle Fourie Blair (WAT) in gesprek met prof Myriam Vermeerbergen (KU Leuven) |
2016
?5
Oktober | ?"Afrikaans
in die virtuele wêreld: Tegnologie en globalisering", Dr Jacques du
Plessis (肆客足球 of Wisconsin, Milwaukee) in gesprek met dr Elbie
Adendorff |
??22 September | ?"Mens-Dier-Studie
in die Afrikaanse Literatuur", dr. Joan-Mari Barendse gesels met prof.
Andries Visagie oor sy belangstelling en navorsing in die veld
mens-dier-studie" Klik hier vir die klankopname: Mens-dier-studie in die Afrikaanse literatuur |
??14 April | ?"Die rol van vertaling in taalbeplanning", Prof Anthony Pym (Rovira i Virgili 肆客足球, Tarragona, Spanje) |
??7 April | ?"Afrikaans: 1976 – 2016: Gesprek met studente"? |
?25
Februarie | ?Tom Lanoye gesels met prof. Andries Visagie oor sy werk |
2015
?1
Oktober | ?"Nederlands-Afrikaans: Literair Grensverkeer en Daniel Hugo als
gatekeeper", Prof Yves T'Sjoen (Universiteit Gent) |
?3 September | ?"Die gebruik van slimfone in tweedetaalonderrig", Prof Martina Nied Curcio (Universiteit van Rome) in gesprek met prof Rufus Gouws |
?23 Julie | ?Willem Anker in gesprek met Tertius Kapp, 2015-Hertzogpryswenner vir Drama |
?28
Mei | ??"Dink
vooruit: Kritiese vrae oor taal in ho?r onderwys", Prof Mbulungeni
Madiba (UK) praat met dr Gerda Odendaal and Marius Swart |
??7
Mei | ?"Afrikaans: 90 jaar as ampstaal", MA-student Christel Swart in gesprek met Ria Olivier van die Wes-Kaapse Taalkomitee" |
?23 April | ?"Sharpeville in de Zuid-Afrikaanse literatuur en cultuur", prof Geert Buelens (Universiteit Utrecht) |
?12
Maart? | ?"Verschillende
vormen van gebaren(taal)gebruik", Prof Myriam Vermeerbergen (KU Leuven)
in gesprek met dr Hanelle Fourie Blair (WAT)?" |
2014
?9 Oktober | ?"Bloot verbeeldingryk of aardskuddend anders? ? Ondersoek na Lauren Beukes se
Zoo City binne die raamwerk van heterotopiese literatuur", Alettie van den Heever? |
??25 September | ?"Gerrit
Komrij's Beeldvorming van die Vroege Po?zie van Breyten Breytenbach in
Nederland", prof Yves T'Sjoen (Universiteit Gent)? |
?28 Augustus | ?"Wie, Wat, Waar en Waarheen: Die Woordfees en die Woorde Open Wêrelde-Projek", prof Dorothea van Zyl??" |
?15
Mei | ?"Marcel Breyne: Activist Germanist Afrikanist", prof Geert Buelens (Universiteit Utrecht)" |
??24 April | ?"Afrikaans: 100 jaar as onderrigtaal", Dr Gerda Odendaal in gesprek met Eldridge Jason |
??10 April | ?"Kaar: Marlene van Niekerk in gesprek met Marius Swart oor haar nuwe bundel" |
??6
Maart | ?"Skrywer-vertalers:
Georges Eekhoud (Belgi?, 1854-1924) en André P. Brink (1935-)", Maud
Gonne (KU Leuven) en Lelanie de Roubaix in gesprek?" |
2013
?19 September
|
"De
aanwezigheid van Breyten Breytenbach in de po?zie van Rutger Kopland,
Roland Jooris en anderen", prof. Yves T'Sjoen (Universiteit Gent)?
|
---|
?29 Augustus
|
?"Resente
verskuiwinge in die herinnering aan die Tweede Wêreldoorlog in
Nederland en die rol van die werk van W.F. Hermans", prof Siegfried
Huigen
|
?15
Augustus
|
?"Woordeboekportale en die organisasie van die leksikografiese proses", Prof Stefan Engelberg (Institut für Deutsche Sprache)
|
??23
Mei
|
"Oor
die skryfproses, historiese romans, Coenraad de Buys en nog wat",
Dr Willem Anker in gesprek met dr Desmond Painter (Departement
Sielkunde)?
|
18 April
|
"Opvoedkundige tolking in die Regsfakulteit: Die impak op onderrig en leer", Carmen Brewis |
---|