Gebeure
??Gebeure om die draai in 2024
?2 Mei 13:10-14:00 | Letter 693 en aanlyn | ?Middaguurgesprek: Jerzy Koch as vertaler Prof Jerzy Koch (Adam Mickiewicz Universiteit in Poznań, Pole) praat oor sy werk en ervarings as vertaler. |
?9 Mei 13:10-14:00 | Letter 693 en aanlyn | ?Middaguurgesprek: Die literêre dialoog tussen Afrikaans en Nederlands Prof Yves T'Sjoen (Universiteit van Gent in Belgi?) praat met prof Andries Visagie oor Breyvier en Kwintet: Literaire dialogen tussen Afrikaans en Nederlands – sy jongste twee boeke oor Breyten Breytenbach. |
? | DJ Opperman-gedenklesingTweejaarlikse gedenklesing ter nagedagtenis van die akademikus, dikter en kritikus prof DJ Opperman. |
? |
Fritz Ponelis-gedenklesingTweejaarlikse gedenklesing ter nagedagtenis van die taalkundige prof Fritz Ponelis. |
? |
KollokwiumTweejaarlikse openbare gespreksgeleentheid om dialoog en debat aan te moedig. |
? |
MiddaguurgesprekkeGesprekke en seminare oor taal, letterkunde, taalkunde boeke en nog meer. |
? | VER[r]ASDie Departement se studentevereniging. Hulle is altyd met iets doenig. |