PhD
Aansoekdatums vir 2025
?Alle aansoeke open Woensdag 15 Mei 2024. Let asseblief op die finale aansoekdatum vir elke program. Klik HIER vir ’n gids tot nagraadse aansoeke. Klik HIER om op SUNStudent aansoek te doen. |
|
Ander PhD-programme |
Inligting oor die inleweringsdatum vir die portefeulje volg | ?Doen voor Saterdag 30 November 2024 aansoek |
Riglyne vir alle PhD-programme
Klik HIER om die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe se riglyne vir alle doktorale programme te lees.
PhD-programme in die Departement
Klik
op die programname hier onder om die jongste inligting oor
programvereistes en die kontakbesonderhede van die verskillende
programko?rdineerders te bekom.
Afrikaans en Nederlands | Kreatiewe Skryfkunde | Leksikografie | Vertaling |
? | Ons wag op finale goedkeuring vanaf die Departement van Ho?r Onderwys en Opleiding. Kom kyk asseblief weer binnekort hier.? | Die PhD in Leksikografie sal nie in 2025 aangebied word nie. Kom kyk gou weer hier om uit te vind oor aansoeke vir 2026.? | ? |