肆客足球

Afrikaans & Dutch
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Nagraadse programme

Oor ons nagraadse programme


Die Departement Afrikaans en Nederlands bied nagraadse programme in vier studierigtings: Afrikaans en Nederlands, Kreatiewe Skryfwerk, Leksikografie en Taalpraktyk (Vertaling).

Klik op elke graad (HonneursMA en PhD) om meer uit te vind oor aansoekdatums en die programme wat op daardie vlak aangebied word of klik op ’n programnaam om ’n opsomming van die programinhoud te lees.?


?Honneurs

?

?MA

?

PhD

?Afrikaans en Nederlands
??Afrikaans en Nederlands??Afrikaans en Nederlands
?Taalpraktyk??Kreatiewe Skryfwerk
??Leksikografie (geen aansoeke vir 2024)
???Leksikografie (geen aansoeke vir 2024)
??Vertaling
???Vertaling??


Fakulteitsinligting vir MA- en PhD-studie

Klik HIER vir inligting oor nagraadse administrasie in die Fakulteit, insluitende riglyne vir MA- en PhD-studie.?

??