肆客足球

Afrikaans & Dutch
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Middaguurgesprekke

?

?Ikoon Middaguurgesprek.png Ikoon Vorige gesprekke.png?
?Volgende gesprek
Vorige gesprekke



Volgende gesprekke


2 Mei
13:10-14:00
?Jerzy Koch as vertaler
Prof Jerzy Koch (Adam Mickiewicz Universiteit in Poznań, Pole) praat oor sy werk en ervarings as vertaler.

?9 Mei
13:10-14:00
?Die literêre dialoog tussen Afrikaans en Nederlands
Prof Yves T'Sjoen (Universiteit van Gent in Belgi?) praat met prof Andries Visagie oor Breyvier en Kwintet: Literaire dialogen tussen Afrikaans en Nederlands – sy jongste twee boeke oor Breyten Breytenbach.



Vorige gesprekke


2024

?25 April?Dr Paola Gentile (Universiteit van Tri?st) praat met prof Luc van Doorslaer (Universiteit van Tartu en KU Leuven) oor Nederlands aan die Universiteit van Tri?st en hoe sy, as eerstetaalspreker van Italiaans, haar Italiaanse studente Nederlands leer.


2023

?31 Augustus?Dr Hans Ester (Radboud Universiteit, Nijmegen) praat oor die hernude belangstelling in Nietzsche se werk en wat ons vandag daaruit kan leer.
?17 Augustus
?Prof Mark Sanders (Professor in Vergelykende Letterkunde en Engels aan die Universiteit van New York) lewer ’n seminaar met die titel “Eternal recurrence of the same: Writing a scholarly memoir”. (Die seminaar sal in Engels aangebied word.)
?27 Julie?Prof Mirella Agorni (Kampus Foscari, Universiteit van Venesi?) praat oor vroue en wetenskaplike vertaling in die 18de eeu
?20 April?Prof Harold Lesch praat met prof Myriam Vermeerbergen (KU Leuven) oor die professionalisering van gebaretaaltolking


2022

?5 Oktober?Afrikaans literature: Part two. Prof Andries Visagie praat met prof Jerzy Koch (Adam Mickiewicz Universiteit in Poznań) oor die jongste deel van sy Afrikaanse literatuurgeskiedenis
?11 Augustus??"Moving into Afrikaans", Prof Mark Sanders (Universiteit van New York)
?23 Junie??“Max Havelaar (1860): Die antikoloniale roman van Multatuli, sy struktuur en werking”, Prof Jerzy Koch (Adam Mickiewicz Universiteit in Poznań)
??24 Februarie?“???Honger naar kennis en toepassing: Vertaalwetenschap in het Estische academische landschap?". Prof Ilse Feinauer praat met prof Luc van Doorslaer (Universiteit van Tartu, Estland)
20220623_141044_crop.jpg 

Vier professore in Afrikaanse en Nederlandse letterkunde by die middaguurgesprek op Donderdag 23 Junie?

(Vlnr): Prof Andries Visagie (US), prof Jerzy Koch (Adam Mickiewicz Universiteit?), prof Louise Viljoen (US, afgetree) en prof Bernard Odendaal (PEN-Afrikaans)


2021

?11 November?Daryll David gesels met prof Harold Lesch oor die bod om Stellenbosch tot 'n UNESCO Stad van Letterkunde verklaar te kry
?4 November?Prof Jerzy Koch, buitengewone hoogleraar letterkunde by die Departement Afrikaans en Nederlands én hoof van die Departement Nederlandse en Suid-Afrikaanse Studies van die Adam Mickiewicz Universiteit in Poznań in gesprek met prof Andries Visagie
?21 Oktober?“Wat gaan vir wat in WAT XVI”: ?Alet Cloete (senior mederedakteur) en dr Gerda Odendaal (mederedakteur) van die WAT in gesprek met prof Rufus Gouws
?10 Junie?Lizelle Smit en Danie Stander praat oor Alba Bouwer, etiketliteratuur en 'sjarme' as voorskrif vir aanvaarbare Afrikaner-vroulikheid in die sestigerjare van die vorige eeu. Aan die hand van Sybille: Sjarmante vriendin, wat deur Bouwer vertaal is, werp hulle die kollig op die rol wat vertaling in die sestigerjare gespeel het om ? etiketdiskoers te vestig en Afrikaner-vroulikheid in ? bepaalde vorm te giet
?13 Mei?Prof Rufus Gouws gesels met oudkollega prof Leon de Stadler oor die nuwe hersiene uitgawe van die Tesourus van Afrikaans
?15 April???Marius Swart gesels met Pieter Fourie oor sy debuutroman The heart is the size of a fist en Marius se vertaling daarvan, ’n Hart is so groot soos ’n vuis?


2020

?5 Maart???"Die drogopposisie tussen teorie en praktyk in Vertaling", Prof Luc van Doorslaer? (肆客足球 van Tartu, Estland)


2019

?17 Oktober
?Prof Andries Visagie gesels met Alettie van den Heever oor haar debuutroman Stof
??3 Oktober
?Mercy Kannemeyer gesels met Azille Coetzee oor haar opspraakwekkende debuut In my vel
?19 September?Charl-Lingefelder in gesprek oor die fliek Kanarie en sy rol as musiek- en klankontwerper en medeskrywer
??29 Augustus?"Digitale taalhulpbronne vir Afrikaans", Benito Trollip gesels met prof Rufus Gouws oor wat SADiLaR navorsers kan bied
??16 Mei?"Die onderrig van Khoekhoegowab", Dr Elbie Adendorff geself met Pedro Dausab oor die vooruitsigte vir die onderrig van Khoekhoegowab
?9 Mei?"Die belang van konsekutiewe tolking in die opleiding van gebaretaaltolke", Prof Harold Lesch tree in gesprek met prof Myriam Vermeerbergen waarin sy haar kennis en ervaring deel oor die gebaretaalpraktyk
??25 April??"Denver Breda en sy visie vir Khoekhoegowab en Afrikaans, prof Andries Visagie in gesprek met Denver Breda
??18 April??"Suid-Afrikaanse kultuur en sameling in die globale sestigs", Prof Geert Buelens (Universiteit van Utrecht)


2018

?25 Oktober?"Marlene van Niekerk - Pro-vokasie - gedigte en gedagtes: politiek en etiek?"
?1 Oktober??Henry Liu: “Vertaling, is dit die regte loopbaan vir my? Sal ek werk hê na ek my graad kry? Oor maniere om die mees gesogte stukkie talent of vertaler te wees"
?20 September?Annie Klopper gesels met Ryan Pedro oor haar nuwe boek Die tragiese saak van Pamina Vermaak
??16 Augustus?Dr Carolin Müller-Spitzer van die Institut für Deutsche Sprache (Mannheim)? praat met prof Rufus Gouws oor "Navorsing oor woordeboekgebruik"
??10 Mei?"Dramadoenig", opkomende teatermakers Des-Lee Mckenzie, Du Toit Albertze en Igna Botha in gesprek met S.Z. Minnaar van VER[r]AS oor hulle werk en die Afrikaanse teaterlandskap
?19 April?Valda Jansen in gesprek met prof Louise Viljoen oor haar nuwe boek Hy kom met die skoenlappers
??29 Maart??"Taalbeleid vir meertaligheid: Die internasionale agenda (2015-2030)", Prof Gilvan de Oliviera


2017

?19 Oktober??Kila van der Starre gesels oor "po?zie buite de bladspiegel", die digtersduo Kila&Babsie en ander sake met Remona Voges?
??28 September?"Gedigte by die skilderye van Adriaen Coorte en Jan Mankes", Sonja Loots en prof ?Marlene van  Niekerk
??31 August??S.Z. Minnaar van VER[r]AS in gesprek met Fourie Botha oor sy nuwe digbundel Krap uit die see
??17 August?"Die AWS, 100 jaar", dr Frikkie Lombard (WAT)??
??6 April??"Wandel met wildheid: Honde en wat hulle ons kan leer oor voortleef op ’n bedreigde Aarde", Prof.Karla Armbruster (Webster Universiteit, St Louis, MO)
?16 Februarie??"Variasie in gebaretaal", Dr Hanelle Fourie Blair (WAT) in gesprek met prof Myriam Vermeerbergen (KU Leuven)


2016

?5 Oktober?"Afrikaans in die virtuele wêreld: Tegnologie en globalisering", Dr Jacques du Plessis (肆客足球 of Wisconsin, Milwaukee) in gesprek met dr Elbie Adendorff
??22 September?"Mens-Dier-Studie in die Afrikaanse Literatuur", dr. Joan-Mari Barendse gesels met prof. Andries Visagie oor sy belangstelling en navorsing in die veld mens-dier-studie"
Klik hier vir die klankopname: Mens-dier-studie in die Afrikaanse literatuur
??14 April?"Die rol van vertaling in taalbeplanning", Prof Anthony Pym (Rovira i Virgili 肆客足球, Tarragona, Spanje)
??7 April?"Afrikaans: 1976 – 2016: Gesprek met studente"?
?25 Februarie?Tom Lanoye gesels met prof. Andries Visagie oor sy werk
?18 Februarie?"Terminology en kognisie in assesseringskontekste,' prof Bassey Antia (UWK)?


2015

?1 Oktober?"Nederlands-Afrikaans: Literair Grensverkeer en Daniel Hugo als gatekeeper", Prof Yves T'Sjoen (Universiteit Gent)
?3 September?"Die gebruik van slimfone in tweedetaalonderrig", Prof Martina Nied Curcio (Universiteit van Rome) in gesprek met prof Rufus Gouws
?23 Julie?Willem Anker in gesprek met Tertius Kapp, 2015-Hertzogpryswenner vir Drama
?28 Mei??"Dink vooruit: Kritiese vrae oor taal in ho?r onderwys", Prof Mbulungeni Madiba (UK) praat met  dr Gerda Odendaal and Marius Swart
??7 Mei?"Afrikaans: 90 jaar as ampstaal", MA-student Christel Swart in gesprek met Ria Olivier van die Wes-Kaapse Taalkomitee"
?23 April?"Sharpeville in de Zuid-Afrikaanse literatuur en cultuur", prof Geert Buelens (Universiteit Utrecht)
?12 Maart??"Verschillende vormen van gebaren(taal)gebruik", Prof Myriam Vermeerbergen (KU Leuven) in gesprek met dr Hanelle Fourie Blair (WAT)?"


2014

?9 Oktober?"Bloot verbeeldingryk of aardskuddend anders? ? Ondersoek na Lauren Beukes se Zoo City binne die raamwerk van heterotopiese literatuur", Alettie van den Heever?
??25 September?"Gerrit Komrij's Beeldvorming van die Vroege Po?zie van Breyten Breytenbach in Nederland", prof Yves T'Sjoen (Universiteit Gent)?
?28 Augustus?"Wie, Wat, Waar en Waarheen: Die Woordfees en die Woorde Open Wêrelde-Projek", prof Dorothea van Zyl??"
?15 Mei?"Marcel Breyne: Activist Germanist Afrikanist", prof Geert Buelens (Universiteit Utrecht)"
??24 April?"Afrikaans: 100 jaar as onderrigtaal", Dr Gerda Odendaal in gesprek met Eldridge Jason
??10 April?"Kaar: Marlene van Niekerk in gesprek met Marius Swart oor haar nuwe bundel"
??6 Maart?"Skrywer-vertalers: Georges Eekhoud (Belgi?, 1854-1924) en André P. Brink (1935-)", Maud Gonne (KU Leuven) en Lelanie de Roubaix in gesprek?"


2013

??10 Oktober?"Agter die skerms van literêre vertaling: Christiaan Bakkes se kortverhale in Engels", dr Carla-Marié Spies
?19 September
"De aanwezigheid van Breyten Breytenbach in de po?zie van Rutger Kopland, Roland Jooris en anderen", prof. Yves T'Sjoen (Universiteit Gent)?
?29 Augustus
?"Resente verskuiwinge in die herinnering aan die Tweede Wêreldoorlog in Nederland en die rol van die werk van W.F. Hermans", prof Siegfried Huigen
?15 Augustus
?"Woordeboekportale en die organisasie van die leksikografiese proses", Prof Stefan Engelberg (Institut für Deutsche Sprache)
??23 Mei
"Oor die skryfproses, historiese romans, Coenraad de Buys en nog wat", Dr Willem Anker in gesprek met dr Desmond Painter (Departement Sielkunde)?
1April
"Opvoedkundige tolking in die Regsfakulteit: Die impak op onderrig en leer", Carmen Brewis