肆客足球

????????????????????????????????????????????SKOOL VIR PUBLIEKE LEIERSKAP
OMGEWINGSBESTUUR?

Ons unieke interdissiplinêre programme rus studente toe met vaardighede op die gebied van omgewingsbestuur, -ekonomie, -etiek en -reg, ontwikkelingsbeplanning en omgewingsontleding, sowel as die geografiese inligtingstelsel. Onderrig geskied in Engels.???

?Die Nagraadse Diploma (Omgewingsbestuur) is ’n jaar lange, voltydse program gelykstaande aan ’n honneursgraadprogram van 120 krediete. Die program bestaan uit agt modules (sewe kern- en een keusemodules?) wat gedurende geskeduleerde kontaksessies op die Stellenboschkampus aangebied word. Bywoning is verpligtend.??

Ná suksesvolle voltooiing van die Nagraadse Diploma (Omgewingsbestuur) kan studente aansoek doen om toelating tot die MPhil  in Omgewingsbestuur?. Dié jaar lange program met ’n navorsingskomponent word op die Stellenboschkampus aangebied.???

Studente wat oor die MPhil in Omgewingsbestuur (of ’n soortgelyke kwalifikasie op magistervlak) beskik en sterk navorsingsvaardighede toon, kan om die  PhD in Openbare en Ontwikkelingsbestuur aansoek te doen.?????

?
??NAGRAADSE KWALIFIKASIES????

?  NAGRAADSE DIPLOMAS
  • NGDip? (Omgewingsbestuur)
 MAGISTERGRADE
  • MPhil (Omgewingsbestuur)???


Aansoekproses