肆客足球

?????????SKOOL VIR PUBLIEKE LEIERSKAP
OPENBARE FINANSI?LE BESTUUR

?Met al hoe kleiner begrotingstoekennings en ’n toenemende behoefte aan openbare dienste, moet organisasies in die openbare sektor veel méér as gewoonlik doen om waarde vir geld en ’n voelbare ontwikkelingsimpak in hulle programlewering te verseker. Terselfdertyd moet hulle bybly met tegnologiese vooruitgang en boonop met belanghebbendes skakel

Doeltreffende begroting, finansi?le bestuur, rekeningkunde en verslagdoening in nasionale en provinsiale tesourie?, die kantore van hoof- finansi?le beamptes in nasionale en provinsiale departemente sowel as in munisipaliteite vereis diverse vaardighede, kennis en professionele etiek en bevoegdheid.

Hierdie ho?ronderwysprogram is afgestem op staatsamptenare halfpad deur hulle loopbane wat in openbaresektorfinansies wil spesialiseer, of bestuurders met ’n eerste kwalifikasie op ’n ander vakgebied wat tans ’n finansi?le bestuurspos beklee en besef dat hulle slegs in hulle loopbaan sal kan vorder indien hulle verdere vaardighede in openbare finansi?le bestuur verwerf. Vir sodanige kandidate bied die program die geleentheid om te leer hoe:

  • begroting by strategiese en bedryfsbeplanning ge?ntegreer kan word om organisatoriese doelwitte en oogmerke sowel as doeltreffende risikobestuur te ondersteun;
  • makro-ekonomiese faktore, die fiskale raamwerk en die tussenregeringsbegrotingsproses departementele en munisipale toekennings sowel as programbegrotings be?nvloed;
  • om ’n begrotingsproses doeltreffend te bestuur, van begrotingsformulering en -besluitneming tot doeltreffende en doelmatige finansi?le bestuur, verslagdoening en ouditering; en
  • inligtingstegnologiestelsels en -bestuur openbare finansi?le bestuur en die beheeromgewing be?nvloed.

Sowel die inhoud as aanbieding is in modules ingedeel om ’n ge?ntegreerde benadering tot onderrig en praktyk te verseker.?

???
?NAGRAADSE KWALIFIKASIES????? ??
?  NAGRAADSE DIPLOMAS?
Aansoekproses