??????????????????????????????????????SKOOL VIR PUBLIEKE LEIERSKAP
OPENBARE EN ONTWIKKELINGSBESTUUR?
??Ons programme in openbare en ontwikkelingsbestuur is afgestem op persone wat in ’n bestuurshoedanigheid in die openbare sektor werk. Ons bied ook akademiese sertifikaatprogramme en kortkursusse in die vorm van lesings en interaktiewe telematiese onderrig aan.?
?Gevorderde Diploma ?
HONNEURSPROGRAM IN OPENBARE EN ONTWIKKELINGSBESTUUR?
Ons
honneursprogramme ?is lesinggebaseerd, met een kontaksessie op die Bellvilleparkkampus of in Tshwane, gevolg deur interaktiewe telematiese onderrigsessies op Stellenbosch of by ander sentrums deur die hele Suid-Afrika en in Namibi?.?
MAGISTERPROGRAMME IN OPENBARE EN ONTWIKKELINGSBESTUUR
??Die
MCom in Openbare en
? Ontwikkelingsbestuur en die Magister in Publieke Administrasie (MPA) ?bestaan hetsy uit navorsing of lesinggebaseerde kursuswerk soos in die honneursprogram. Ná voltooiing van hierdie programme kan studente met doktorale studie in Openbare en Ontwikkelingstudie voortgaan.
DOKTORALE PROGRAM IN OPENBARE EN ONTWIKKELINGSBESTUUR
Die PhD ?word deur middel van navorsing en die skryf van ’n proefskrif verwerf.
??
?NAGRAADSE KWALIFIKASIES? ??
?
HONNEURSGRADE
- HonsBCom (Openbare en Ontwikkelingsbestuur??)
-
Honneurs-Baccalaureus in die Publieke Administrasie (HonsBPA)
-
MCom (Openbare en Ontwikkelingsbestuur??)
-
Magister in Publieke administrasie (MPA)??? ?
-
PhD (Openbare en Ontwikkelingsbestuur)?????
?