?????????????????????????????????????????????????????Departement joernalistiek
Die Departement Joernalistiek is die oudste gespesialiseerde nagraadse opleidingsinstelling vir die joernalistiekberoep in Suid-Afrika. Die jaar lange HonsBA-program kombineer professionele, praktiese vaardighede met konseptuele vaardighede. In die gevorderde magister- en doktorale programme verskuif die klem na navorsing oor joernalistiek in die besonder, en die media in die algemeen.?
Die
MA is ’n lesinggebaseerde magisterprogram waarvoor studente twee bloklesingreekse op kampus moet bywoon. Studente kan tussenin afsprake vir studieleiding maak. Studente kies tussen kursuswerk en ’n 25% navorsingsopdrag, of kursuswerk plus ’n 50% tesis, of ’n 100% tesis.
Die kursuswerk behels keusemodules soos die volgende:
- Media-entrepreneurskap en -innovasie
- Media-etiek
- Media, kultuur en die inligtingsamelewing
- Mediageskiedenis
- Wetenskapkommunikasie
??'n Doktorale studie kan onderneem word nadat die student en die Departement oor ’n navorsingsonderwerp en -voorstel ooreengekom het.?
NAGRAADSE KWALIFIKASIES????
HONNEURSGRADE ? MAGISTERGRADE DOKTORALEGRADE
Lettere en Sosiale Wetenskappe Tuis
Programaanbod?
Nagraadse Diplomaprogramme? Honneursprogramme? Magisterprogramme DoktoraleprogrammeDepartemente
Afrikaans en Nederlands Afrikatale? Algemene Taalwetenskap Antieke Studie? Drama? Engels Filosofie Geografie en Omgewingstudie Geskiedenis? Inligtingswetenskap Joernalistiek Maatskaplike Werk Moderne Vreemde Tale Musiek Politieke Wetenskap Sielkunde?? Sosiologie en Sosiale Antropologie Visuele KunsteSentrums
Navorsingsalliansie vir Ramp- en Risikovermindering (RADAR) Sentrum vir Navorsing oor Evaluasie, Wetenskap en Tegnologie (SENWET)?