肆客足球

???????????????????????????????????????????????????????????PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS??

?As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme waarin jy belang stel.

Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal  SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm ?en ál jou stawende dokumente ?voor voor die sluitingsdatum van ???die program indien?. 

Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente i?n orde is. Klik hier ?vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente??.?


PROGRAMAANBOD

?As jy op die ?hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk.

?

SLUITINGSDATUMS?

 Intern?asionaal      Suid- Afrika???

?????Pro?gram???
Departe?me?nt
?Sluiti?ng???sdatum
???Sluitingsdatum

NAGRAADSE DIPLOMAprogramme

?NGDip (Filmmusiek)?
?Musiek?
?30 Sept 2024?
??31 Okt 2024
?NGDip (Interkulturele Kommunikasie)
?Algemene Taalwetenskap
?30 Sept 2024                30 Nov 2024

?NGDip (Kennis-en Ingligtingstelselbestuur)
?Inligtingswetenskap
?30 Sept 2024
?31 Okt 2024
?NGDip (Monitering en Evaluering)
?Navorsing oor Evaluasie, Wetenskap en Tegnologie (SENWET)
?31 Aug 2024
?31 Aug 2024
?NGDip (Musiektegnologie)
?Musiek
???30 Sept 2024
?31 Okt 2024?
?NGDip (Navorsingsbestuur en- administrasie)
Navorsing oor Evaluasie, Wetenskap en Tegnologie (SENWET)
????17 Aug 2024?
17 Aug 2024
?NGDip (Openbare Geestesgesondheid)
?Sielkunde
?????30 Nov 2024                 30 Nov 2024
?
?NGDip (Ramprisikostudie en
-ontwikkeling
)
?Ramp- en Risiko-reduksie (RADAR)
?30 Okt 2024
28 Nov 2024
?NGDip (Toegepaste Etiek)
?Filosofie?
?30 Sept 2025?
??31 Okt 2025
?NGDip (Transdissiplinêre Gesondheids- en Ontwikkelingstudie)?
?Sosiologie en Sosiale Antropologie
?22 Aug 2024
22 Aug 2024?
?NGDip (Tweedetaalstudie)?
?Algemene Taalwetenskap
??Nie aangebied vir 2025-inname nie??


Aansoekproses