?????????????????????????????????????????????????????????DepartEment AFRIKATALE?
Ons programme bied studente ’n geleentheid vir gespesialiseerde studie binne die raamwerk van internasionaal erkende teorie?. Studente verken ook huidige scenario’s en praktyke in Afrikatale, en gebruik dan teoretiese insigte om met die beste oplossings vorendag te kom.
Die nagraadse programaanbod sluit die volgende spesialiseringsgebiede in:
- ?Letterkunde
- Taalwetenskap
- Kommunikasiestudie
- Geletterdheid, taalleer en -onderrig
Die honneursprogram in Afrikatale behels vyf kursuswerkmodules, terwyl die ?
Magisterprogram in Afrikatale uit hetsy ’n 100%-tesis of kursuswerk en ’n 50%-tesis of ’n navorsingsopdrag bestaan.
?Die
honneurs- en magistergraad in Afrikatale vir Professionele Kontekste? is kursuswerkprogramme. Dit behels gespesialiseerde studie op ’n aantal noodsaaklike taalverwante gebiede vir taalpraktisyns in die staat- en privaat sektor wat daarvoor verantwoordelik is om die status en gebruik van Afrikatale in professionele omgewings te bevorder. Studiegebiede sluit in taalbeplanning en -beleid, kommunikasie- en diskoersontleding, en teks- en genre-ontleding. ?
?l ons programme is geskik vir internasionale studente en kan hetsy voltyds of deeltyds gevolg word?.? ?
???
?NAGRAADSE KWALIFIKASIES????
HONNEURSGRADE MAGISTERGRADE? DOKTORALE?GRADEProgramaanbod?
Nagraadse Diplomaprogramme? Honneursprogramme? Magisterprogramme DoktoraleprogrammeDepartemente
Afrikaans en Nederlands Afrikatale? Algemene Taalwetenskap Antieke Studie? Drama? Engels Filosofie Geografie en Omgewingstudie Geskiedenis? Inligtingswetenskap Joernalistiek Maatskaplike Werk Moderne Vreemde Tale Musiek Politieke Wetenskap Sielkunde?? Sosiologie en Sosiale Antropologie Visuele KunsteSentrums
Navorsingsalliansie vir Ramp- en Risikovermindering (RADAR) Sentrum vir Navorsing oor Evaluasie, Wetenskap en Tegnologie (SENWET)?