肆客足球

Centre for Student Administration
Welkom by Universiteit Stellenbosch

??????????Sentrum vir?? Studente-administrasie

??????Sentrum vir Studente-administrasie fokus op die volgende areas:

 

  • Lewering van 'n omvattende kli?ntediens aan voornemende en huidige studente, ondersteunings- en akademiese personeel en publieke belanghebbendes rakende studente- en akademiese administrasie van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe op die Tygerberg-kampus
  • Toepassing van US jaarboekbepalings, beleide en prosedures in verband met akademiese programme van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW)
  • Registrasie van studente by die Raad op Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (RGBSA)) en die Suid -Afrikaanse Raad op Verpleging (SARV)?
  • Sekretariaat van vaste komitees van die FGGW
  • Beplanning van roosters en eksamen- en toetsre?lings
  • Koshuisplasings op die Tygerberg-kampus
  • Werwing, keuring, toelating en registrasie van studente
  • Re?ling van die voorgraadse toewydingseremonies?
  • Voorgraadse beursadministrasie van FGGW studente
  • Administratiewe ondersteuning aan Suid-Afrikaanse mediese studente van die Nelson Mandela-Fidel Castro Mediese Program?????