Voorgraadse programme (BCom)
?
Moderne ondernemings het verskeie funksionele gebiede wat bestuur moet word om strategiese doelwitte te verwesenlik. Die Departement Ondernemingsbestuur bied ‘n voltydse BCom (Bestuurswetenskappe) oor drie jaar aan. Studente het ‘n keuse van ses fokusareas:
- Entrepreneurskap en Innovasiebestuur (lees meer hier)
- Finansi?le Bestuur (lees meer hier)?
- Finansi?le Beplanning (lees meer hier)
- Beleggingsbestuur (lees meer hier)
- Bemarkingsbestuur (lees meer hier)
- Internasionale Besigheid (die BCom in hierdie fokusarea word oor 4 jaar aangebied) (lees meer hier)?
?
Laai die
brosjure van die Departement Ondernemingsbestuur hier af.???