肆客足球

Business Management
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Agtergrond

??

CGW Schumann 2.png

Die Departement Ondernemingsbestuur is een van verskeie departemente binne die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe van die Universiteit Stellenbosch.


?Ses fokusareas bestaan binne die Departement Ondernemingsbestuur???:??

?Die Departement Ondernemingsbestuur fokus op:?

? Beleggingsbestuur
? Finansi?le Bestuur
? Finansi?le Beplanning
? Entrepreneurskap en Innovasiebestuur
? Bemarkingsbestuur?
? Internationale Besigheid (slegs voorgraads)

? Akademiese uitnemendheid
? Markgerigte, professionele kwalifikasies
? Beroepsgerigte alliansies en netwerke
? Innoverende modules
? Gemeenskapsbetrokkenheid
? Uitmuntende nasionale en internasionaal erkende akademiese                        navorsing?


???Visie ???

?
Om die leidende en internasionaal-erkende Suid-Afrikaanse Ondernemingsbestuursdepartement  te wees.?

Missie

?
Die missie van die Departement Ondernemingsbestuur is om menslike hulpbronne te bemagtig met die vermo? om uitmuntende besigheidskennis te ontwikkel, skep, ontgin en oor te dra of te deel tot voordeel van die nasionale en internasionale gemeenskap, deur middel van ‘n volhoubare, innoverende, professionele en self-vernuwende omgewing van besigheidswetenskap-beoefening.


?