??Jongste oor Wilgenhof

Die Universiteit Stellenbosch (US) het vir Vrydag 1 November 2024 'n buitengewone vergadering van die Raad belê om die onlangse verwikkelinge te oorweeg nadat die Kanselier se be?digde verklaring aan die media beskikbaar gestel is wat bewerings van onbehoorlike inmenging bevat ten opsigte van die bevindings van die onafhanklike paneel wat die inhoud wat gedurende 'n oudit van die ruimtes en geriewe van die koshuis gevind is, moes ondersoek en aan die Rektoraat verslag moes doen oor sy bevindings en aanbevelings. (Klik hier om die opdrag aan die paneel te lees.)??

Die Raad het besluit om die aangeleentheid vir verdere ondersoek te verwys.?