Studentevrywilligwerk

Algemene inligting??

Hoe studente betrokke kan raak:

  1. Koshuisstrukture
  2. Verenigingstrukture  
  3. Fakulteitskomitees
  4. Sportverenigings
  5. ?Deur by MGD in te stap (individuele studente wat graag betrokke wil raak)
     

?Daar is 'n geakkrediteerde program vir student vrywilligers met die doel om studente bevoeg te maak en hulle voor te berei vir vrywilligerdiens.

Die kursus is NQF 6-geakkrediteer en die doelwitte daarvan is soos volg:

 
  1. Inleiding tot gemeenskapsontwikkeling
  2. Projekbestuur en innovasie
  3. Verbonde burgerskap binne die internasionale en nasionale ontwikkelingsraamwerke.
 

Sommige van die projekte waarin studente betrokke is, val binne onderstaande kategorie?:

  1. Onderwys (mentorskap)
  2. Leierskap- en Lewensvaardighede
  3. Gesondheidsbevordering en -bewyssyn
  4. Kunste (kunsvlyt en drama)
  5. Sport
  6. Omgewingsbewussyn
 
?Die geakkrediteerde kursus en gemeenskapswerk van studente word amptelik deur die US erken en word ingesluit in die student se ko-kurrikulêre rekord.  
 
?? social impact morning.jpg


maties hands.pngStudente, dit is maklik om betrokke te raak!

1. Voltooi hierdie vorm en stuur dit aan die onderskeie Programbestuurder:

     SU Kampus: Michelle Pietersen
 
   Tygerberg Kampus: Avril Whate?

?2. U sal dan met die Programbestuurder ontmoet om te bespreek watter geleenthede die beste geskik is aan jou talente.

 

Hier is 'n paar van die geleenthede wat tans beskikbaar is:

res4.png?

Geleenthede by Koshuise / PSO's / Verenigings

 
 
partners4.png

?

Geleenthede by Maties Gemeenskapsdiensvennote


 

???