肆客足球

Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

?NNS Thuthuka

??Die hoofdoel van die Thuthuka program is om navorsingskapasiteit te ontwikkel deur?? vroe? loopbaan akademici te help om 'n doktorale kwalifikasie? of 'n NNS-evaluering te bereik. Thuthuka befondsing dek drie tot nege jaar, afhangende van die toekenningsvlak. Die program fokus???? op die bevordering van die navorsingskapasiteit van aangewese navorsers, alhoewel aansoeke van alle etniese of geslagsgroepe oorweeg word. 

Wie kom in aanmerking:

  • US personeel jonger as 45, besig met PhD studies of binne 5 jaar na verwerwing van 'n PhD
Dit is 'n oproep-gebaseerde aansoek? wat jaarliks tussen Mei en Julie beskikbaar gestel word.
149018470019475.png

Izel Gordon-Rossouw
Telefoon: 021 808 4985

   Riana Coetsee
    Navrae
    Telefoon: 021 808 2580