肆客足球

Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Navorsing en Tegnologie Fonds (RTF)

??Die Navorsing en Tegnologie?? Fonds (RTF) is gestig deur die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye en spreek die volgende aan: 
  • Handhaaf die kompeterendheid van die sek?tor vir kommersialisering en buitelandse markte; 
  • Agteruitgang ??van natuurlike hulpbronne wat verbandhou met klimaatsverandering; 
  • Lae produktiwiteit van kleinhoewe-?boere; en
  • Beleid en institusionele re?lings wat groei en ontwikkeling in die sek?tor belemmer. 

Wie kom in aanmerking:

Aansoekers moet voltydse werknemers van die Universiteit Stellenbosch wees of 'n? indiensnemingskontrak hê wat ten minste gelykstaande is aan ?die aantal jare waarvoor die RTF befondsing goedgekeur is. Verder moet kandidate ervaring en 'n kwalifikasie hê in Landbou, Bosbou of Visserye navorsing en in staat wees ??om studieleiding te verskaf aan studente op nagraadse vlak. 

Befondsing:

Die RTF sal aanvanklik deur die volgende twee befondsingsmodelle investeer??: 

?i)    Ko-befondsingsmodel (Co-funding model)
CoFM-gesteunde projekte se navorsingsonderwerp en area sal primêr gerig word ??deur die industri?le vennote wat ook ko-befondsing aan die projekte sal verskaf. 
ii)    Kompeterende befondsingsmodel (Competitive funding model)
CompFM projekte sal befonds word deur die RTF-fonds sonder dat daar noodwendig ko-befondsing van enige industrie-vennoot ontvang word. 

?149018470019475.png
Voor-toekenning
149018470019475.png Maléne Fouché
Telefoon: 021 808 4622
Na-toekenning
149018470019475.png 
Nugent Lewis
Telefoon: 021 808 9017