肆客足球

Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Research Career Advancement Fellowship Programme (RCA)

?Die RCA program? bied 'n geleentheid vir na-doktorale genote om 'n loopbaan in navorsing te volg en om gementor te word vir navorsingsleierskap en akademiese posisies. 

Wie kom in aanmerking:

  • Na-doktorale genote wat Suid-?Afrikaanse burgers is en hulle PhD binne die afgelope 8 jaar verwerf het sowel as 'n minimum van 2 jaar na-doktorale navorsingservaring.
Die RCA program is 'n oproep-gebaseerde aansoek wat jaarliks beskikbaar gestel word.

?149018470019475.png
?
Lee-Anne Seymour
Telefoon: 021 808 2909