肆客足球

Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Na-doktorale genootskappe

????Die subkomitees van die Navorsingskomitee befonds normaalweg jaarliks 'n beperkte aantal na-doktorale genootskappe, afhangend van beskikbare befondsing. Hierdie toekennings word aan voornemende gashere gemaak wat? dan die posisies moet adverteer. Die genootskappe mag nie gelyktydig saam met 'n ander genootskap gehou word nie. Sien hieronder vir meer inligting oor befondsing van die subkomitees.

?


Kontak:?
user.pngShannon Faro
phone-call.png? 021 808 4480