肆客足球

Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

?Symplectic Elements/Annual Collection Module (ACM)

????????????Symplectic Elements is die stelsel wat gebruik word om die navorsingspublikasies van die Universiteit Stellenbosch (US) se navorsers te versamel. Die Annual Collection module (ACM) van Symplectic Elements sal die indiening van 'n subgroep van hierdie publikasies aan die DHOO vir subsidies doeleindes hanteer. 

n Ko?rdineerder vir elke departement/afdeling/sentrum/buro/skool, soos aangewys deur die departementele voorsitter/hoof/direkteur, sal verantwoordelik wees vir die ko?rdinering van hierdie proses en verseker dat die relevante dokumentasie ingedien word vir daardie publikasies wat vir subsidie aan die DHOO voorgelê word.
Symplectic Elements is ontwerp rondom en gefokus op die individuele navorser. Die stelsel bestaan uit 'n sentrale hub met verskeie modules. Publikasie-metadata vir die US navorsers word ingesamel vanaf bronne soos PubMed, Dimensions, Web of Science, Scopus, MLA, Crossref, ArXiv, ensovoortsen word in Elements vertoon. Profiele van navorsers wat publikasies, onderrigaktiwiteite ensovoorts insluit, word in die Discovery-module vertoon, terwyl die indiening van publikasies aan DHOO via die Annual Collections module (ACM) gedoen word.

Teken hier aan op Symplectic Elements ?

Verskeie gidse en opleidingsmateriaal kan hieronder verkry word.

Gidse en Opleidingsmateriaal

Handleiding vir publikasie ko?rdineerder? (slegs beskikbaar in Engels)

Handleiding vir navorsers? (slegs beskikbaar in Engels)?

Opleidingsessie 1? (PDF van aanbieding)

Opleidingsessie 2 (PDF van aanbieding)

Opleidingsessie 3 (PDF van aanbieding)

?Videos


H??oe om aan te teken op Symplectic Elements
 
Hoe om die essensi?le inligting vir 'n artikel op te dateer
Hoe om 'n navorser na te maak
 Hoe om die essensi?le inligting vir 'n hoofstuk in boek op te dateer
Hoe om jou noemnaam op te dateer
 Hoe om die essensi?le inligting vir 'n kongresverrigting op te dateer
Hoe om die verskillende name waaronder 'n navorser publiseer, op te dateer
 Hoe om vir al die interne outeurs op 'n artikel te kan eis (User Relationship tab)
Hoe om uitsette met die navorserse identifikasie te eis?
 
Hoe om ondersteunende materiaal op te laai
Hoe 'n navorser sy publikasie(s) vir subsidie kan nomineer?
 
Hoe om 'n outeur wat meer as een departement op die uitset het, te koppel
Hoe om 'n outeur wat aan meer as een HE's in SA behoort, te koppel?Hoe om die tipe uitset te verander?

Hoe om 'n laat indiening te nomineer?
 
Hoe om die tipe uitset te verander


?