肆客足球

Ekumeniese Sentrum vir Leierskapsontwikkeling & Gemeentestudies (Ekklesia)

Dié Sentrum werk nou saam met ? wye verskeidenheid kerke as netwerk-sentrum tussen die universiteit en kerke. Dit fokus op praktiese gemeente- en bedieningstudies en die ontwikkeling van leierskap in die kerk, insluitend voortgesette opleiding en toerusting van predikante.?

Klik hier om na Ekklesia se webtuiste te gaan