肆客足球

Ou & Nuwe Testament (ONT)

???????????????Die fokus van Ou en Nuwe Testament is op betroubare, verantwoordelike Bybel-interpretasie. Teologiese eksegese van die Bybel moet verreken word teenoor akademiese en geloofs-gemeenskappe (in Afrika en elders) waar die Evangelie ge?nterpreteer word. Daarom moet daar kennis geneem word van die Bybelse skrywers (toe) en lesers (vandag) wanneer Griekse en Hebreeuse Bybeltekste ge?nterpreteer word. In voortsetting van die Bybelse teks self is dié interpretasie gemik op die heling van die kerk, gemeenskap en skepping.?

Klik hier ?vir inligting oor 'n Postdoktorale Genootskapbeurs: Beliggaming in/en Nuwe Testament interpretasie





 ONT Personeel