肆客足球

Taalonderrig en Taal in Onderrig

Fokus

Die Fokusgroep Taalonderrig en taal in onderrig in die Departement Kurrikulumstudie bestudeer die rol van taal in onderrig en taalonderrig self en poog om deur die ontwikkeling van geletterdheid op alle vlakke onderwys en leer te optimaliseer.


Algemene inligting

Die fokusgroep het drie areas van spesialisasie ge?dentifiseer:

  • Aanvanklike en gevorderde geletterdheidsontwikkeling 
  • Rekenaargesteunde onderrig en kreatiewe skryfwerk 
  • Opvoedkundige taalkunde, taalbeleid en meertalige onderrig


Geletterdheidsdaggesprek??

?
 
 


Taalondersteuning vir vakterme

?Die Fakulteit ondersteun jou in die gebruik van akademiese taal en vaktaal met behulp van MobiLex, ’n vakwoordeboek met betekenisse van terme wat jy in jou voorgraadse studies gebruik. Daar is ook vertalings van terme en betekenisse in Afrikaans, Engels en isiXhosa, opgestel deur dosente in die Departement Kurrikulumstudie. Laai die MobiLexapp op jou selfoon af of soek dit op jou rekenaar of tablet byhttp://www0.sun.ac.za/mobilex/?

?

????Belangegroeplede

?Naam?

?Telefoon ?E-pos

?Spesialiseringsterreine

?Dr Michele van der Merwe (voorsitter)

?+27 21 808 2396?

michelevdm@sun.ac.za

Taalonderrig en Taal in Onderrig

?Prof Michael le Cordeur

?+27 21 808 2265

?mlecorde@sun.ac.za

?Taalonderrig en Taal in Onderrig

?Me Phumla Kese

?+27 21 808 3971

?phumla@sun.ac.za

?Taalonderrig en Taal in Onderrig

?Dr Reneé Nathanson

?+27 21 808 2282

?rrn@sun.ac.za

?Taalonderrig en Taal in Onderrig

?Prof Christa van der Walt

?+27 21 808 2284?

?cvdwalt@sun.ac.za?

?Taalonderrig en Taal in Onderrig

Dr Zelda Barends 

?+27 21 808 3930?

zbarends@sun.ac.za?

?Taalonderrig en Taal in Onderrig

Mnr John Ruiters

??+27 21 808 3968?

?johnr@sun.ac.za?

Taalonderrig en Taal in Onderrig

?Dr Simthembile Xeketwana ??

+27 21 808 3935

?asx@sun.ac.za

Taalonderrig en Taal in Onderrig

 

?