肆客足球

History
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Doktorsgrade

?? 

13463 – 978 (360) 

 

PhD (Geskiedenis)

 

Spesifieke Toelatingsvereistes

M-graad in Geskiedenis of verwante vakgebied wat met 65% geslaag is.

 

Programstruktuur

Aard van program

Die program behels die skryf van ? proefskrif wat die resultate van selfstandige en oorspronklike navorsing oor ? navorsingsprobleem bevat.

Verpligte module

13463: Geskiedenis 978(360)

 

Assessering en Eksaminering

Die skryf van ? proefskrif en ? mondelinge eksamen. Die proefskrif word na voltooiing deur eksaminatore volgens die US se voorgeskrewe prosedures en standaarde beoordeel.

 

Navrae

Programko?rdineerder: Prof. Sandra Swart?

Tel: 021 808 2390  E-pos: sss@sun.ac.za

??