Voorgraads
Page Content
Semester 1
?Ges 114 (12) Inleiding tot die vernaamste globale patrone en ontwikkelinge in
geskiedenis (3L,1T)
Ges 214 (16) Sleutelprosesse in Westerse Wordingsgeskiedenis (3L,1T)
Ges 318 (24) Geskiedenis van die
20ste eeu: ‘n globale perspektief (4L)
Meta 324 (12) Dimensies van historiese
bewussyn (2L)
Semester 2
Ges 144 (12) Oorsig oor die Suid-Afrikaanse Geskiedenis (3L,1T)
Ges 244 (16) Afrika en Suid-Afrika: Kolonisasie en die herrangskikking van
samelewingsordes (3L,1T)
Ges 348 (24) Suid-Afrika in die 20ste Eeu (4L)