2de Jaar Modules
Semester 1
13463 - Ges 214 (16)
Sleutelprosesse in Westerse Wordingsgeskiedenis (3L,1T)
- Wêreldryke, state en die totstandkoming van ? globale ekonomie
- Die skepping van ? globale ekonomie: van China na die Amerikas
- Wêreldryke in ? industri?le eeu
- Kapitalisme en die opkoms van die moderne staat
- Vandag se wêreld: post-imperiaal of neokoloniaal?
- Oorspronge, dinamika en uitwerking van historiese revolusies?
Semester 2
13463 - Ges 244 (16)
Afrika en Suid-Afrika: Kolonisasie en die herrangskikking van samelewingsordes (3L,1T)
- Afrika en die Weste in die 19de eeu.
- Kolonisasiebeleide in Afrika
- Politieke, kulturele en ekonomiese uitwerking van die kolonisasie van Afrika in die 19de eeu
- Suid-Afrika in die 18de en 19de eeu
- Die politieke en kulturele dinamika van die 18de en 19de eeu
- Die totstandkoming van nuwe swart ryke en blanke republieke in die binneland in die 19de eeu
- Die minerale revolusie: ? nuwe politieke en kulturele samelewingsorde in wording