肆客足球

Ancient Studies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Me Amy Daniels

???
HonsBA, MPhil (Stellenbosch)

?Lektor

Onderrigspesialisasie

Antieke klassieke kultuur

Navorsingspesialisasie

Augustinus van Hippo: Belydenisse en Die Stad van God: teikengehoor(e) en kommunikasiedoelwitte; resepsie van die Klassieke Oudheid; Klassieke in Suid-Afrikaanse Ho?r Onderwys

Huidige navorsingsprojekte

PhD-projek aangaande Ho?r Onderwys en Klassieke onderrig; DiaLogical Potgooi

Toekennings

Departement Antieke Studie, Universiteit Stellenbosch beurs (2010-2011); Deutscher Akademischer Austauschdienst (DAAD) beurs vir Duits (2008); Leipzig Universiteit Herder Instituut Somerkursus beurs (2008); Universiteit Stellenbosch Merietebeurs (2006-2008); Lid van die Golden Key Honour Society (ingelyf 2006) 

?CV

E-pos