????????????

Sluitingsdatums

Neem kennis van hierdie datums 

1? April: Aansoeke maak oop vir voorgraadse programme.
Julie: Aansoeke maak oop vir finansi?le bystand aan die Universiteit Stellenbosch.
31 Julie: Sluitingsdatum vir voorgraadse programme en koshuisaansoeke.
September: Aansoeke vir finansi?le ondersteuning van die Universiteit Stellenbosch sluit.
26 Januarie: Diplomas in Openbare Verantwoordelikheid (Skool vir Publieke Leierskap ) sluit.

Klik HIER vir NSFAS aansoekinligting, datums en kontakbesonderhede. ??