肆客足球

Endocrinology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

?Afdeling Endokrinologie

?Kliniese Endokrinologie

Dienste

Die afdeling het besondere kliniese belanstellings in:

  • Pitu?têre siekte
  • Diabetes in swangerskap
  • Osteoporose
  • Neuroendokriene tumore
  • Tiro?edsiekte

     

Binnepasi?ntdienste:

  • Die Endokriene Eenheid het 12 toegewyde beddens vir die toelating en opwerk van pasi?nte met diabetes mellitus en ander endokrinopatie?.
  • Ons het toegang tot di?etkundige dienste vir binnepasi?nt assessering van alle pasi?nte met diabetes.

     

Buitepasi?ntklinieke:

  • Tipe 1 diabetes mellitus kliniek (weekliks)
  • Tipe 2 diabetes mellitus kliniek (weekliks)
  • Post-partum diabetes kliniek (maandliks)
  • Algemene endokriene kliniek (weekliks)

 

Vergaderings:

  • Neuroendokriene tumor vergadering: Maandlikse multidissiplinêre samebespreking tussen endokrinologie, algemene chirurgie, kerngeneeskunde, patologie en onkologie.
  • Pitu?têre vergadering: Maandlikse multidissiplinêre vergadering wat bygewoon word deur endokrinologie, radiologie, neurochirurgie en stralingsonkologie, waar die hantering van pasi?nte met pitu?têre patologie bespreek word.
  • Diabetes in swangerskap: Weeklikse saalrondte met die verloskunde department se spesiale sorg span waar gekompliseerde pasi?nte met diabetes in swangerskap bespreek and hanteer word.
  • Gekombineerde Groote Schuur en Tygerberg Hospitaal akademiese vergadering: Maandelikse vergadering waar interessante en ingewikkelde endokriene gevalle bespreek en gedebatteer word.

Ons verwelkom bywoning en deelname by ons vergaderings van alle klinici (publiek en privaat) met 'n belangstelling in endokrinologie. Ons verleen graag bystand om komplekse gevalle van buite te bespreek. Vir meer inligting oor ons vergaderings,  kontak ons gerus.

 

Dubbel x-straal absorptiometrie:

Die afdeling bied 'n DXA-beelding diens aan die hospitaal en navorsingspasi?nte.