?Afdeling Endokrinologie
Welkom by Kliniese Endokrinologie
Ons is gele? in saal A10, Tygerberg Hospitaal, Kaapstad, Suid-Afrika
Ons bied aan:
- 'n Volreeks endokriene dienste met 'n groot pasi?ntdreinasie van die Wes-Kaap, Oos-Kaap en so vêr as Namibi?.
- RGB geakkrediteerde opleiding instelling vir interne geneeskunde kliniese assistenet en die subspesialiteit van endokrinologie.
- Oorspronklike kliniese navorsing en internasionale kontraknavorsing