肆客足球

Logistics
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Meer oor

????Die Departement Logistiek is een van verskeie departemente binne die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, en is ook die oudste tersiêre akademiese departement in Suid-Afrika wat opleiding in vervoer en logistiek bied.

Die departement huisves die vakrigtings Besigheidsanalitiek, Logistiek en Voorsieningskettingbestuur, Operasionele Navorsing en Vervoerekonomie, asook twee moderne nagraadse navorsingslaboratoriums vir M- en PhD-studente. Dit is die enigste departement aan ‘n Suid-Afrikaanse universiteit wat die onderskeie vakrigtings volledig en ge?ntegreerd vanuit een departement aanbied. Hierdie vakke kan in verskeie BCom?- en BSc-programme gevolg word.

Die vier hoofvakke, naamlik Besigheidsanalitiek, Logistiek en Voorsieningkettingbestuur, Operasionele Navorsing en Vervoerekonomie, word almal op tweedejaars-, derdejaars- en nagraadse vlak aangebied.?

Vir meer inligting, sien asseblief die Departement Logistiek Brosjure?

????

Organisasiestruktuur

??

Departementele Voorsitter (interim)

Prof SE Visagie
E-pos: svisagie@sun?.ac.za?
Tel: +27 21 808 2254?
???


Vakhoofde?

?Logistiek en Voorsieningskettingb?estuur

Prof JJ Louw
E-pos: jjlouw@sun.ac.za??
Tel: +27 21 808 3412?


?Operasionele Navorsing en Besigheidsanalitiek

Prof SE Visagie
E-pos: svisagie@sun.ac.za?
Tel: +27 21 808 2254

Curriculum Vitae??


?Vervoerekonomie

Mnr M October
E-pos: moctober@sun.ac.za?
Tel: +27 21 808 2412?