肆客足球

School of Accountancy
Welkom by Universiteit Stellenbosch

EMS Teacher Professional Workshop for Financial Literacy

???

Die jaarlikse Teacher Enrichment Program (TEP) is 'n samewerking tussen die Skool vir Rekeningkunde by die Universiteit van Stellenbosch en die Wes-Kaapse Departement van Onderwys (WKOD). Dit is gefokusde, aanlyn opleiding vir ekonomiese en bestuurswetenskappe onderwysers regoor die Wes-Kaap. Die Skool vir Rekeningkunde het 'n reeks aanlyn-opleidingswerkswinkels aangebied. Die doel van die werkswinkels is om onderrig-vermo?ns te versterk deur kennis en vaard??ighede te verskaf aan onderwysers wat tans hierdie vakke onderrig en om hulle te help om hierdie konsepte aan leerders te verduidelik.

Verdere inligting?

?Feiteb?lad?

Diegene wat belangstel, kan verdere inligting kry rakend die projek:

Me Waldette Engelbrecht

Tel: +27 21 808-9941
E-pos: wdupreez@sun.ac.za?


Posadres: Skool vir Rekeningkunde, Universiteit Stellenbosch, Privaatsak X1, Matieland, 7602. ?