肆客足球

Stellenbosch Papers in Linguistics (Plus)

????????Die Departement is uniek in Suid-Afrika in die sin dat dit twee eweknie-beoordeelde taalwetenskapjoernale ?????publiseer: Stellenbosch Papers in Linguistics (sedert 1978) en Stellenbosch Papers in Linguistics Plus? (sedert 1980). Albei joernale is geakkrediteer by die Nasionale Onderwysdepartement, en was ook die eerste joernale wat elektronies gepubliseer is op die Stellenbosch Biblioteekdienste SUN-Joernale Ooptoegang bedienerplatform?
 
SPiL aanvaar alle voorleggings rakende alle aspekte van taalwetenskap (formele asook toegepaste), en SPiL Plus (i) fokus nie-?eksklusief ?op taalwetenskaplike onderwerpe wat ????te doene het met Afrikaans, (ii) is gebruik vir die publikasie van ?monografie?, en (iii) word gereeld benader om te dien as 'n voertuig vir die publikasie van konferensie verrigtinge deur 'n verskeidenheid van institusies en departemente met 'n taalwetenskaplike verband.
 
Die twee joernale is toenemend die verkiesde forum vir taalwetenskaplike publikasies binne Suid-Afrika.??
?Redakteurs:
Dr J Oosthuiz?en
Dr F Southwood
Prof C Anthonissen??
Dr K Huddlestone?

 
Tydskrifbestuurder:
Dr K Huddlestone
Redaksionele Raad:                 
Prof E Alant (Universiteit van Pretoria)
Dr T Biberauer (Cambridge Universiteit)
Prof Roger Lass (Universiteit van Kaapstad)
Prof R Mesthrie (Universiteit van Kaapstad))
Prof P Mülh?usler (Universiteit van Adelaide)
Prof P Roberge (Universiteit van North Carolina)
Prof PAM Seuren (Max Planck Instituut, Nijmegen)
Prof J Zeller (Universiteit van Kwa-Zulu Natal)?
?
Die voorlegging van bydraes, kommentaar rakende artikels (in Engels of Afrikaans) asook versoeke om op die adreslys te verskyn kan aanlyn gedoen word.