肆客足球


Akademiese Personeel

?Die departement bestaan uit 6 permanente akademiese personeellede, aangevel deur 'n aantal nie-permanente lektors en tutors wat op 'n jaarlikse basis aangestel word.

 
Lees meer
Administratiewe Personeel

?Die departement funksioneer glad danksy ons bekwame adminstratiewe beampte, Mev Christine Smit, bygestaan deur Me Lauren Onra?t. Mev Smit is ook programko?rdineerder vir ons nagraadse programme.

 
Lees meer
Navorsers

?Die departement is vereer om verskeie buitengewone professore aan te stel, en om geassosieer te word met 'n aantal navorsingsgenote.

Lees meer