肆客足球

Programme

Voorgraadse studiesMalcolm.jpg

BScAgric in Plantpatologie (Plant- en Grondwetenskappe)

Die program word in 3 studievelde onderverdeel:

  • Gewasproduksie: In hierdie veld van studie, sal jy opleiding in die produksie en kwaliteitsbestuur van veldgewasse, sagtevrugte, sitrus, fynbos, wingerd en tonnelgewasse ontvang.
  • Gewasbeskerming en -Teling: Hierdie veld van studie lei jou op as 'n kundige in gewasbeskerming (entomologiese en nematologiese peste, plantsiektes en hul beheer) en genetiese gewasverbetering (verbouing en manipulasie).
  • Grond- en Waterbestuur:  Hierdie studieveld rus jou toe met die kundigheid om die aard, belang en bestuur van grond en water te verstaan soos dit verband hou met gewasproduksie. 
    ?


 

Nagraadse studies

HonsBSc (Plantpatologie)

MSc (Plantpatologie)

PhD (Plantpatologie)