肆客足球

Information Governance
Welkom by Universiteit Stellenbosch

?

??????????????

Die Afdeling Inligtingsoorsigbestuur is verantwoordelik vir die inhandiging van die volgende verslae aan die Departement van Ho?r Onderwys en Opleiding (DHOO), sowel as ander statutêre liggame:

  • HEMIS-personeelstatistieke                        
  • HEMIS- nadoktorale statistieke
  • HEMIS-studentestatistieke
  • AIMS-statistieke
  • Statistieke oor kliniese opleidingstoekennings
  • Statistieke oor bepaalde ministeri?le teikens
  • Statistieke oor verlengde graadprogramme (VGP's)                                                       
  • Statistieke oor onderwysinskrywing, opleiding en graduandi
  • Navorsing-en-ontwikkelingsvraelys

?
Navrae:

Mnr Leon Eygelaar
Stuur e-pos
+27 21 808 4524
??