Oscar & Rose Mpetha-gedenklesing 2023
?Die Transformasiekantoor het op 20 Oktober die Oscar Lees meer ›Die pad na aksiegegronde relasionele...
Die Transformasie-indaba is ’n jaarlikse geleentheid waar die Universiteit Stellenbosch- (US-)gemeenskap... Lees meer ›DSKK en Maties vennote in eerste sosiale...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy Verwelkomingsprogram vir nuwelinge afgesluit met 'n musiekfees... Lees meer ›??Transform?asiekantoor
?Die Transformasiekantoor van die Universiteit Stellenbosch (US) het ? spesifieke mandaat om transformasie aan die Universiteit Stellenbosch te fasiliteer, te ko?rdineer en daaroor te adviseer deur:
- Die implementering van die Transformasieplan te bevorder.
- Die ontwikkeling en uitvoer van programmatiese intervensies wat daarop gemik is om sistemiese transformasie aan die US te vorm en te bevorder (bewusmaking; opvoeding oor en ontwikkeling van kritieke diversiteitsgeletterdheid en verandering).
- Die ontwikkeling van prosesse vir die US-omgewing deur medeskepping.
- Die speel van ? voorspraakrol met betrekking tot kwessies van maatskaplike geregtigheid.
- Monitering en evaluering van die transformasie van die instelling teen die nasionale riglyne wat deur USAF voorsien is.
- Belyning van die institusionele bestuursbeheer- en leierskapspraktyke met die transformasiedoelwitte van die US in die besonder en die nasionale transformasie-agenda oor die algemeen.
Visie
Streef na ? getransformeerde en ge?ntegreerde US-gemeenskap wat kritiese denke vier, debat bevorder en toegewyd is aan die demokrasie, menseregte en maatskaplike geregtigheid met ? uitwaartse, internasionale en toekomsgerigte fokus.
Missie?
Om ? veelvlakkige aandrywer van institusionele kultuurstrategie? aan die Universiteit Stellenbosch te wees, in die ontwikkeling van die Universiteit se kapasiteit om die manier waarop kennis geskep en die potensiaal van sy studente en personeel ontwikkel word, te transformeer?
Kern Dokumente?
?????
?
Belangrike Kampus Skakels??
-
Meer toekomstige gebeure volg binnekort
Vertoon alles ›